DCEG en geaffilieerde skole het reeds oor die afgelope aantal jare 'n sterk en produktiewe wedersydse werksverhouding met u maatskaapy opgebou en by verskeie geleenthede van u dienste gebruik gemaak.
Vergun ons asseblief die geleentheid om ons dank en waardering uit te spreek vir die uiterse professionele maar ook suksevolle wyse waar op DCEG en skole se Menslike Hulpbron sake hanteer word.
Dit is gewis gerusstellend om te weet dat veral ons Industriele Verhouding-aktiwiteite in betroubare en bekwame hande gelaat kan word. U volgehou goeie diens word hoog op prys gestel.
Baie dankie